Picture14

Elbe Stander – Oudtshoorn Municipality

Baie baie dankie vir al jou harde werk en tyd wat jy ingesit en vir al jou hulp die afgelope jaar. Ek het so ongelooflik baie by jou geleer. Ek sal dit beslis vorentoe kan gebruik.